Voogdy Trust is ‘n trustmaatskappy wat gelisensieer is om eksekuteurskappe, kuratorskappe en trusteeskappe te aanvaar en is as sodanig behoorlik geregistreer en erken deur die Meester van die Hoë Hof. 

Die maatskappy spesialiseer verder in welvaartbelasting wat verwys na boedelbelasting, skenkingsbelasting en kapitaalwinsbelasting. 

Boedelbeplanning, wat insluit proefberedderings, kapitaalwinsbelastingberekeninge, die opstel van testamente en trustaktes vorm ‘n integrale deel van die maatskappy se dienste. 

Die maatskappy spesialiseer ook in boedelbereddering.

Voogdy Trust bottom-banner 3

Besoek ons by:
Blok A, 2 de Vloer, De Wagenweg Kantoorpark
Stellentiastraat, Stellenbosch, 7600

Besoek ons by:
Blok A, 2 de Vloer, De Wagenweg Kantoorpark
Stellentiastraat, Stellenbosch, 7600

Kontak Ons:
Telefoon: 021 861 3100 
E-pos: admin@voogdy.co.za

Kontak Ons:
Telefoon: 021 861 3100 
E-pos: admin@voogdy.co.za